Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mynsand

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 30 Oktober 2020 Aantal woorde: 24 32 Kere gelees 2

met energie vergruis
uit gewas as rooi
helder geel na
wit silika.

suur water spoel
mense vuil weg
met kettings
wat om nekke wurg.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale