Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Myn Sand

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 25 September 2020 Aantal woorde: 24 57 Kere gelees 4

met energie vergruis
uit gewas as rooi
helder geel na
wit silika.

suur water spoel
mense vuil weg
met kettings
wat om nekke wurg.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale