Jongste aktiwiteit:

My Waansin en Wederkoms

Deur absolute waansin sien ek my toekoms,
Die wederkoms,
Die brekende golwe van gevolge
Na die storm van stilte in my hart,
Die kern ontspring in jou smart.

Winde van verlange span die seile,
Ervare na al die jaar se beproefde myle,
Omgetuimel en vasgekeer in die oog van die storm,
Rotse uit die waansin van ons gevorm.

Die wederkoms sal my kry
Voor hierdie waansin van my,
Ek en jy.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed