Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: MY SKIPSKOP-STUKKIES SEUNTJIE

Deur GhwarriegatQueen
Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 Aantal woorde: 1214 24 Kere gelees 1

{Waarskuwing: Die skribbel bevat grafiese inhoud; nie vir sensitiewe lesers nie!!! Dis soortvan ‘n uittreksel uit my boek – dis nie vir sensasie of simpatie nie, maar net om te bewys hoe GROOT die God is wat ons dien, dat ek na als steeds innerlik gesond kon word!}

MY SKIPSKOP-STUKKIES SEUNTJIE

En iewerster in die middel van al die Godverlatenheid tussen daai Satynlakens is Wesley gebore. My krulkop seuntjie met sy dimpelglimlaggie; my klein hartebrekertjie wat….Wat; hy was net sesmaande voordat…. toe…. Moenie vingerwys nie, blief, Bokkie my babie; ek het eina genoeg!
Maar Goddank! Ja, Goddank – ek is nie meer die vrou wat van kop tot tone vol was van haar seuntjie se lewensbloed nie. Die byl waaraan die stukkies (God! My God!) van sy lyfie nog so onskuldig en weerloos vasgeklou het. Stom tjankend; terwyl iemand (kan nie onthou nie) met sy koppie ‘n goal (jipieee) tussen my be • ne deurskop. Ladumaaaaaaaaaa! Uit die blou van onse hemel. Uit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee….. Die vrou; daai vrou met die skuim wat uit haar mond geborrel het, wat hulle moes vasbind – soos die malman van Gadara. Hande en voete waardeur die toue stukkend-rou merke gekerf het. Met haar spastiese lyf dae lank (tien? Honderd? Per dalks net drie?….. Hoe lank was dit rêrig; Messias van God?!…. Hoe honor bright lank?) op ‘n bed in ‘n skemerlig kamer bly lê het. Soos ‘n kranksinnige stuk weggooigemors tussen haar eie, persoonlike urine en ontlasting; haar kind se droë-stink bloed op die bed bly lê het! Tussen satynlakens…. Woman thou art loosed!
Toe my hande; toe hulle…. hmm, my pragtige dimpelglimlag seuntjiekind….
Ek was met my hele-hele-hele hart liefgewees vir jou, Wesley; is nou nog, my kind. Onder my hart se kopkussing is ‘n mooierste mooi foto van jou. En in die faikontakamer waar jy met jou teddie styf in jou armpies veilig in jou eie, persoonlike bedjie doedoe, brand ‘n karretjiekersie vir-altyd. Sodat die donker jou nie kan bangmaak wanneer jou ogies per ongeluk ‘n bietjie wakkerword nie. Al is jy nou in Liewe Jesus se Hemel, jy sal altyd my klein hartebreker bly. Dít was nie aspris nie, my kind. Honor bright, dit was nie…. Mammaxxx
……. toe my hande….. hulle… my seuntjie se babapenissie met een helse en veblindende kapslag morsaf laat spat het…. Dance then wherever you may be.
Dance me through the panic till I’m gathered savely in….. Dit was die heeleerste stukkie van my kosbare kindjie wat daai Godvervloekte byl in die duiwel se kollektebordjie op die grond laat val het. ‘n Tiende. Eers net ‘n tiende vir sy offerkis – thou shalt adore. Voor die res bakhand volloop tot sy eer.
My Wesley het histeries, waansinnig gehuil; rou en terminaal geskreeu! Dit het spoelslote binne-in my hart oopgeskeur; waar dit nou nog lê. Waardeur sy huil en sy stukkieslyfie altyd op ‘n manier sal bly eggo. Stukkies van my sal maar ‘n vrouweesmillenium daar verby loop en onwillekeurig klankbord….. Goddank; nou aan Sy hand gevou om myne!
Ek wou hom van die tafel gryp! Wou hom veilig-beskut in my twee arms. Die sagte, klein lyfie (Here God van genade en hoop, bind die oopgerukte wond in my hart af. Die bloed wat vloei; die bloed wat spat – ruil dit om met die Bloed van die Lam…. Soos Bloed, so is Jy vir my. Hero.); die lyfie waaruit die bloed gespuit het vas teen my gedruk het. Terug! Liewe Jesus, terug binne-in my lyf in! Wou hom troos. Wou….. Wou…. Wou.
Wou; maar die byl. Die byl het die wou van my hande doodgevee. Hulle….. hulle; my hande wou (kon!) nie loskom om die bylsteel nie. My lyf vas teen LJ s’n geklem. Knelgreep teen die styfskoppende draak in sy jean teen my lyf….. Kaalvoet Kentucky toe (Hero, sê vir Righ hy moet weer vir ons Kentucky gaan koop cause why omdat en oordat…. sommer net weer…..)….. Dick het laggend en onder luide gejuig (vat my sielsambok, Liewe Jesus, ek smeek Jou. Ek wil nie soontoe gaan nie…. Ek wou nie….. my hare is nat) daai bietjie seuntjiewees van die vloeraf opgetel. ”Shamepies! en om te dink ons kan hom nie eers leer rieparaai nie,” hy het die flentertjie-vleis in sy handpalm gesoen…. maar jou vlerke hou my toe.
As jy moet weet sonder jou is ek steeds bietjie bang. Blikaspaai.
En toe my seuntjie se babapenis in my mond forseer! Liewe Jesus, help my…. Ek moes dit fynkou en insluk!
Gedreig en…… en ge…… Wil nie; kan nie daaroor praat nie… totdat ek; totdat my kind se penis by my keelgat afgeroggel het. Alles het weer teruggeborrel in my keel. Binne-in my mond. Maar ek moes doodeenvoudig herkou en terugsluk – anderster!! Nou nog as ek daaraan dink dring die vreesaanjaende naarheid dwarsdeur die vastigheid van elke sel, elke weefsel. Elke liewe senuwee en derm in my lyf………. Mamma se eie, persoonlike kleinman, dit was toe al stukkie van jou lyfie wat ek terug kon kry in my lyf! Nie só nie…… Briek!
Stop in God’s Naam net! Righ. Righ; is dit oukay met jou as ek my morsdood verlang?……. Stop die blêrrie taxi en fire die bestuurder. Hero, ek soek Jou. Ekke…. ekke wil Jou nou hê, Liewe Jesus. Honor bright, ek wil…… Is nie presies seker waarom en hoekom en vir blêrrie wat ek dit aan myself doen nie.
‘n Leeftyd vasgespyker in elcheappo se gatsak….. Ek het seker duisendkeer probeer ontsnap uit daardie donker, afgryslike kasteel van boosheid – ongelukkig is dit net vir opstaan en loop nie. Maar hoeveel ontelbare keer in die middel van die nag vertrengel in die lyf van ‘n vreemde man, het ek Hom gesoek!
Woordeloos na Hom geroep. Waar was daai Man met Sy forse, spierewit Arabierse reisiesperd en Sy Vuurvlam oë? Waarom kom haal Hy my nie? Waar was die Christene? Het Hy hulle nie dalk gestuur om vir my te kom sê dat Hy my liefhet, dat Hy oppad was om my te kom haal nie?!
MAAR niemand het gekom nie. Vir 26 jaar lank het niemand gekom nie!
…Die keerpunt van als het egter gekom met my liefding-ma se kankerdiagnose en ek wat haar opgepas het tot die einde toe. Haar onmenslike lyding. Haar dood (die enigste menslike anker wat ek gehad het)…..9 April 1997, dieselfde aand wat ek 180° omgedraai het en vir elcheappo ‘n – kom ons sê maar – baie sarkastiese memo gestuur het: Dit was lekker, maar dis nou klaar! Die Vaderskaptoetse het anders bewys. Ek is toe nie die dogter van elcheappo nie; ek is die dogter van El Shaddai!!!
…… en binne-in die arms gehardloop van die Man (Hy, die Messias van God) wat in my gees voor my langs Sy spierwit Arabierse reisiesperd gestaan het! Die Man op Wie se voete ek kleintyd gedans het; ‘I am the Lord of the dance and I still go on.’ Vir die eerste keer (dink net die heel-heel eerste) het ek geluk, liefde – so verskriklikbaie liefhê – en ‘n Godopgelegde roepping in die palm van my hande vasgehou. LEWE!

Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag jou wees veilig geanker wees binne-in die Sloep van Sy Ewige-teer Wees.
©Liza Daniells




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 20
    Kommentaar telling: 6

    Vergun my net so n skeutjie se agtergrond; seblief - Ek sal dit kort hou. Ek was vir 26 jaar (van ouderdom 8 jaar) vasgevang in prostitusie, delms, satanisme; ens. Ek sal jou nie opsaal met die detail nie. Ek is nou al 21 jaar deur God se genade vrygemaak van daai boeie van die verlede; maar ek ervaar steeds baie vervolging en verwerping van kerk en Establishment. En - verloor om n laaang storie kort te maak, ek het net mooi ALS - letterlik en figuurlik verloor. Hoeveel maal in die winter moes ek fisies op straat slaap; enne is nou een keer gegangrape......nou sit ek met serviks kanker. Maar dis nie die punt nie. Nie nou nie, in elk geval. Ek wil nie chemo of n hospitaalbed he nie. Ek wil weer die seesand onder my voete voel; die see sien. Ek is onherroeplik mal vir die see; vir mooi, ou Kaapland. Ek wil waag om te glo in die gebeur van n wonderwerk. Weer geluk vind; liefde. Ek wil LEWE!!!

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 117 gaste aanlyn

    Bydrae Totale