Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: My Ode aan Jou

Deur Okatopi
Datum gepubliseer: 11 Junie 2017 Aantal woorde: 70 163 Kere gelees 3

Vannaand wil ek my verdrink
in jou borrelbad van onbeskaamde liefde
en die geure van jou vrouwees
inadem
om weer mens te word

Vannaand wil ek weereens,
Myself vind in jou arms…
Jou liefde warm teen my voel…
en proe
onherroeplik verslaaf aan jou

En wanneer die sagte oggendlig
Die oosterkim verlig,
Wil ek jou net vashou,
Jou asem voel…
En saggies in jou hare huil

© F Jansen van Vuuren




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. neels

      Junie 3, 2017

      waow

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 52
    Kommentaar telling: 83

    Doodgewone ou wat soms skryf net omdat die lus my beetpak en iets moet uit 🙂 Verward, verweer en soms verlore.

    Gebruikers Aanlyn

    3 Lede, 119 gaste aanlyn

    Bydrae Totale