Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: My lief

Deur Elna
Datum gepubliseer: 28 Februarie 2021 Aantal woorde: 34 44 Kere gelees Hou van

My lief

Kom saam vanaand
as die son gaan lê
neem my hand
en dans met my
in ‘n maanligaand
onder sterrelig
net ek en jy
van mens’ en sorge vry.

Elna Kruger 17/2/2021
Kopiereg




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Maart 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 20
Kommentaar telling: 0

Fisioterapeut, lief vir skryf

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 78 gaste aanlyn

Bydraes – Argief