Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Muskiet Wesens

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 Aantal woorde: 38 199 Kere gelees 1

Wie gee muskiete
die gawe,
om te steek
vreugde steel
‘n gejeuk te laat?

Laat hul gaan…..
die grys wolke,
of een een as
klein lang neus wesens!

Kap uit
sonder steek
of
jeuk
breek af
die KAK.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 86 gaste aanlyn

Bydrae Totale