Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Musiek

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Julie 2020 Aantal woorde: 25 240 Kere gelees 9

note
tussen vyf swart springtoue
as singende gooitoppe
is kinder klank.

klank in harmonie
resoneer as musiek
uniek in elke oor
as rustig of geraas.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 512
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 123 gaste aanlyn

Bydraes – Argief