Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Muse

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 17 Februarie 2020 Aantal woorde: 63 64 Kere gelees 1

ure sloor
ongekend elke nag verby,
maar lê vol aksie
verdussel as rus
vergete in ń oomblik
van die môre lig.

die muse ure
se liggaam vrye
lewens momente wat
raak aan hart
laat snork.
sonder die gewone
dag breek gevolge.

my wese is
vasgevang in elke dag
terwyl vreemde wêrelde wink
in naglikse rus.
as alles skree
dan kom jy stil.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 227
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale