Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: more

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 18 Mei 2019 Aantal woorde: 106 536 Kere gelees 3

mistige verwagting
eeue se bespiegel en raai
miljoene woorde van voorspelling
oneindige wan voorstellings, valse profete
op my duin is daar net verwagting en hoop
geen gespesifiseerde profetiese woorde
geen valse voorspellings of profete
net sagte aanvaarding en hoop
môre sal vir môre sorg
wanneer aarde bewe
hemel liggame wankel
dan sal almal sien en weet
vandag sweef my siel verder
oor dit waarvan ek weet
oor dit wat nou en hier is
met bloed en water gemeng
elke dag se pyn en smarte
ook die mooiheid en troos
al loop die see soms leeg
my hart is vas in die geloof

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 604
Kommentaar telling: 83

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale