Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mooi

Deur Annamarie
Datum gepubliseer: 31 Januarie 2020 Aantal woorde: 46 185 Kere gelees 3

Mooi

‘n Suksesvolle skets
hang (swaar) af
van waar sy
buitelyne
lê.

En al lê ons lyne nou
lelik gegiet in swart
hét jy eens my hart
se mooi, sag omvou.

Ek
helaas
hang steeds
hopeloos te swaar
aan jou lyne vir my mooi.

©ASvdMerwe




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Februarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2020 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 4
Kommentaar telling: 1

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 217 gaste aanlyn

Bydrae Totale