Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: MONSTERS IN JOU

Deur VlooiBoynton
Datum gepubliseer: 5 Desember 2018 Aantal woorde: 53 9 Kere gelees Hou van

daar gaan ʼn tyd kom wat jy alleen

met die monsters in jou moet leef

en dan besef wat is jou grootste vrees

dis dat jy nes ek dalk ook net ʼn mens kan wees

ek verstaan hoe dit jou sou verniel

want dit maak jou nes ek ʼn gebroke siel

——ooo000ooo——

(© Kopiereg: Vlooi Boynton)




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 13
    Kommentaar telling: 13

    Ek bedryf my lewe intuïtief, en het dadelik geweet ek moet my gedagtes in gedigte toonset Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Mag ons nog lekker saam lag en huil

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 55 gaste aanlyn

    Bydrae Totale