Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: môiesman se taal

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 Februarie 2021 Aantal woorde: 30 22 Kere gelees 3

jou dans die dans erotika
alles om jou blink spierwit
in mooi kurwes gekrul
netjiese wit mure
ontvou wanneer
jy openbaar
in melodie
geskaar

©Teárlach
(môiesman – vietnamese lippe)




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1070
Kommentaar telling: 136

Historium Trust – Trotse borg van Ink dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 185 gaste aanlyn

Bydraes – Argief