Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Moeders Liefde

Deur Jolene
Datum gepubliseer: 16 Mei 2018 Aantal woorde: 66 539 Kere gelees 8

moeder hoe hoor ek
jou stem weer
n roeping van n fluister
die eerste oe aanslag
met donker hare oor n borsspeld
my naam was gegraveer in moeders liefde

n hulpkreet het ek oor my moeder
laat spoel
n sag gelag
van n vlinder
hart se kwale
was nie in ons liefde bedoel

verlange saam n wit duif stuur ek
in n brief met ons liefdesname




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    17 Mei 2018

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2018 – Moeder projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 0

Strewe om net te kan lewe.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 181 gaste aanlyn

Bydrae Totale