Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mistiek van musiek (en wat dit doen aan my siel)

Deur Paula Paxton
Datum gepubliseer: 14 Junie 2019 Aantal woorde: 72 117 Kere gelees Hou van

Op die ritme van note op die rug van liriek,
sweef gedagtes na gister se akostiek.
Emosie van nostalgie vier hooggety
bring heimwee en verlange terug na my.
.
Oopgekloof lê my hart, bloei in verlang,
Vloei rivier van trane vry oor my wang.
Herleef ek in hede, die goeie van verby,
ween ek vir vandag, sal ek my self kasty.
.
(Te veel wat ek onthou, te veel wat ek mis…)
Paula Paxton©




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 73
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 117 gaste aanlyn

Bydrae Totale