Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: mik en druk

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 8 Mei 2019 Aantal woorde: 51 241 Kere gelees 4

lang rye tou aan
mense oor my duin
benerig en verpot
in die winter koue

knoppe waar daar
nie moet wees nie
af gesakte jasse
soos vark wange

almal dink diep
aan korruptheid
maak kruisies dik
waaroor hul stik

eenkant staan tent
waar reënboog wink
anderkant blou see

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 559
Kommentaar telling: 78

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 33 gaste aanlyn

Bydrae Totale