Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: middagson

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 15 September 2020 Aantal woorde: 29 46 Kere gelees 1

oggendson laat goud in sy mond
die dag is lank en die tog is swaar
stap maar in die middagson rond
sal jy ‘n oggendson daarin gewaar

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 937
Kommentaar telling: 131

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 37 gaste aanlyn

Bydrae Totale