Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: metel

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Mei 2019 Aantal woorde: 99 114 Kere gelees 4

die sonlig kleur my duin geel
heerlike reën het fynbos vergroen
meeue dans en kletter op strand met mossels
wit weerkaats die mure van ons woonplek
iets versteur dit alles wat so vars klink
lener wat vermetel vra en vra
leen maar nooit terug gee
nog steeds my duin toets
vir seniele oumens hart
vermetel om my te lig
te skat vir sy
bedrog-volle
hart

©Teárlach
(“metel” = A poisonous fruit or seed with narcotic properties, variously identified with nux vomica (the fruit of Strychnos nux-vomica) or with the fruit of a species of thorn apple (genus Datura).)




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 543
Kommentaar telling: 74

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 2,838 gaste aanlyn

Bydrae Totale