Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Metamorfose: (Kwatryn)

Deur AnnaPatat
Datum gepubliseer: 24 Mei 2019 Aantal woorde: 25 95 Kere gelees 2

massiewe platane verkleur seisoen
groen na bruin geel oranje rooi voldoen
‘n teken van die natuur se rustyd
in die stilte met jouself te versoen




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 14 gaste aanlyn

Bydrae Totale