Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: met eer aan: Bibi Slippers

Deur AnnaPatat
Datum gepubliseer: 27 Mei 2019 Aantal woorde: 54 96 Kere gelees 3

kanarie-geel
vlieg jy my gedagtes binne
elke woord poësie op sy eie
boeiend

soos jou geliefde “xerox”:
lees ek:
weer en weer
oor en oor

jou gefotostateerde foto
in die binneblad
kyk my stip in die oë
aangenamekennis

jou skepping is…
(gebrek aan voldoende woorde)
bekoorlik en
ontlok in my ‘n
euforiese bewondering




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale