Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: meester glasblaser

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 6 Desember 2019 Aantal woorde: 47 144 Kere gelees 1

met geoefende hand
draai die groot meester
die glashouer en skep hy
vir die ongeoefende oog
asof uit niks voorwerp
wat glinsterend blink
soos onmoontlik
lyk maar wel
bestaan
so
skep
die Meester
van alles en almal
vir elke deeltjie van
bestaan van Sy
meesterstuk

©Teárlach




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    6 Desember 2019

    Lees asb mooi waaroor die Desember projek gaan .. Dans asof niemand kyk nie… Hierdie is n pragtige gedig maar pas nie in by die projek se opdrag nie

  2. Tearlach

    6 Desember 2019

    Ha ha By gebrek aan nog ‘n April maand, het ek dit goed gedink om jou so ‘n bietjie te pla hier net voor kersfees Anze! Dankie vir alles wat jy vir my doen en gedoen het al.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 882
Kommentaar telling: 122

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale