Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mede reisigers

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 31 Desember 2019 Aantal woorde: 21 75 Kere gelees 2

Mede reisigers, onbekend
staan soos outannie meubels
verwese
wag op niks.

Een mag verstaan,
voorgee
met skaam oë lag
en staar.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale