Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mani(ok)

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 September 2019 Aantal woorde: 66 82 Kere gelees Hou van

tussen fynbos en blou lug
lê see uitgestrek in sy vrug
oordrewe golwe vier volmaan
dolfyne baljaar skaars en gaan
soos seisoene verwelk in nuwe
en op ‘n warm duin sit die uwe

oorkant die weste-waters baljaar
vrolike mense met vure elke jaar
verwoes hulle die boomryke woud
om maniok plante te oes vir goud
kortsigtige vernietiging van bome
verander planeet se reën-strome

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 663
Kommentaar telling: 103

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 78 gaste aanlyn

Bydrae Totale