Titel: Maak nuut my siel
Deur Pat Viljoen
Waar winde woes waai
skeur dit jou uit my lewe
en maak nuut my siel
©PcV
TEMAS
Waar winde woes waai
skeur dit jou uit my lewe
en maak nuut my siel
©PcV
Jy moet Registreer of inteken om kommentaar te kan lewer.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 – Haikoe projek