Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Losprys

Deur Mariska Smit
Datum gepubliseer: 21 September 2020 Aantal woorde: 18 82 Kere gelees 5

Koop my
lyf met
jou hart
en dan
sal ek
be-sluit
of jou
lyf my
hart kan
be-kos-tig




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    21 September 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 28
Kommentaar telling: 13

Gedigte is vir my n foto van 'n emosie. Ek versteek met letter kode, die waarde van my woorde. Ontrafel gerus. Kopiereg voorbehou op al my werk. 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydrae Totale