Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: liniêre baan

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 28 Maart 2021 Aantal woorde: 57 50 Kere gelees 4


voor Eden gestaan
geslote poorte gevind
deur eeue voorspellings
gehoor nie verstaan
in Getsemane
gestaan
toe
eers verstaan
vandag steeds
in ongeloof
verstil
niks
is
verander
in jou bose
hart van
duister
en
smart
wat
dreigend
Sy koms wil
verbloem
met bloed
wil verswelg
van gelowiges
wat vas staan
in Sy liniêre
baan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1111
Kommentaar telling: 141

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 138 gaste aanlyn

Bydraes – Argief