Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: lig en duister

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 9 Januarie 2020 Aantal woorde: 84 138 Kere gelees 4

met ‘n ruk kom ek tot my sinne
wat het gebeur
alles is helder verlig om my
oja, daar was weer ‘n kragdiefstal

met dof sware plof
soos bollie in die stof
skuifel ons land voort
van ligdag na donker dag

gaan die wêreld gou vergaan
die mure is dan vol tekeninge
weet nie meer waar noord is
aarde besig om op te breek

kom tog gou lig kombers
verlig hierdie donker las
laat die wil geskied
van een met Lig

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 877
Kommentaar telling: 122

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale