Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Liefdestraal

Deur Frank Meintjies
Datum gepubliseer: 14 April 2019 Aantal woorde: 41 17 Kere gelees 1

Vonke
in die duister, in die
fluister
van spelonke

Nag-strale
bewaar my, soos ek wandel
onder die sweep
van helder dag

Liefde … sorg dat ek
na weerlig, wolke en geween met wolwe
weer eens
my hart se vlerke
uit kan strek




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 3
    Kommentaar telling: 2

    Frank Meintjies, gevestig in Johannesburg, werk op die gebied van maatskaplike ontwikkeling. Frank se kreatiewe skryfwerk is by verskeie Suid-Afrikaanse antologiën ingesluit. Hy dra ook by tot die poësie wêreld deur deelname aan openbare lesings. Frank se mees onlangse poësieversameling is Unfettered Days en hy het verskeie kortverhale geskryf. Hy verken verhoudings in Suid-Afrika sowel as die verband tussen die natuur en en menswees.

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    3 Lede, 231 gaste aanlyn

    Bydrae Totale