Jongste aktiwiteit:

Liefde uit die oes

Liefde uit die oes

Mens, se lewe saai, lê aan skerwe
soms, voel dit, of jy kan sterwe
jy oes, uit die saad, die gerwe
wat? is dit, wat ons eendag erwe

Winde waai, die lewe word gesaai
uit die oes, word die liefde gemaai
mooi is die lewe, soms is dit tog saai
in jou liefde, my beminde, wil ek baai

Saad van die lewe, is binne-in jou
dit ontkiem, dit is lewens getrou
dit is liefde wat blom, dis jy vrou
wat in my siel, my innerlike, so grou

Nou, bly oor, die uitgelewerde wag
vir die blom, wat groei, in volle prag
dit is dit! waarna ek, in die lewe smag
dit! Is die Liefde, eindelik mooi, eendag

Kopiereg © Wilfred (Willy) Funchal




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed