Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Liefde kan ook knyp

Deur Woordwewer
Datum gepubliseer: 11 Desember 2017 Aantal woorde: 51 207 Kere gelees 1

Jy wikkel en swaai
tot ons lywe saam draai

Jy gryp…gryp
aan my boud
nes ‘n roman
wat knyp

Liefde is so ryk
ja liefde kan ook knyp

Jy gryp…gryp
aan my boud
nes ‘n roman
wat knyp

want ware liefde sal nooit wyk
dit omsingel ‘n hartsland wyd




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Vonnie

      Desember 12, 2017

      Dankie dat jy ook woordwewer is rondom Desembermaand se kompetisie hoor.

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 75
    Kommentaar telling: 43

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 2,939 gaste aanlyn

    Bydrae Totale