Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: liefde in n langafstand

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 18 April 2019 Aantal woorde: 140 75 Kere gelees 1

=kom ekke krul djou hare soos by n hairsdress
=of moet ek Salf gebruik en jou hoof bebloedend kwes
=bene breek braai jou gaar
=liefde wat deurswoeg in elki aar

=my hart se ding is
=hy het djou gemis
=want jy gevlug lank lank gelede
=nou terugekeer ,vat my denke na die verlede

=wiet djhy liefde is n vuil visoliepan
=wat meel kan brou en brak
=wat singerige sprinkels laat spat
=en het djhy gekyk …
=hoe maak die spatsels n sis geluid

=met jhou meggawatt glimlag ,smile n biekie
=fluister in my papnat-ore n liefdes liedtjie
=wat ingolf in my kookende bloed
=en my hart laat opswel soos n gereisde vetkoek

=ekke spyker vas platte en planke
=sodat djhy nie kan voel koud se klanke
=wat die wind oor glaaskap uitstort
=ons liefde is langafstand maar die lyn so kort




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 18

    Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,861 gaste aanlyn

    Bydrae Totale