Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Liefde in jou hart

Deur Palet
Datum gepubliseer: 11 Oktober 2018 Aantal woorde: 75 123 Kere gelees 2

Die beste geskenk wat jy ooit kan gee,
is jou tyd…
ek sal jou liefhê vir altyd
vir jou sal ek nooit weggee

Liefde is ek en jy
wat vir altyd vir mekaar sal veg
liefde is mos wat jy sê vir my
en alles voel net reg

Soos die hart van die see
soos die vloed so sag
oor die wit’sand vee
voel jy deel van die bietjie hartseer, die mooi en die lag




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Eduard Smith

      Oktober 11, 2018

      O, die lieflike liefde! 🙂

    2. Palet

      Oktober 12, 2018

      ‘n Lekker gevoel 😉

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 299
    Kommentaar telling: 327

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 51 gaste aanlyn

    Bydrae Totale