Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Lelik Gesig

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Maart 2020 Aantal woorde: 29 41 Kere gelees 1

Kleure verborge
in grys sterre lig
ontplof in môre
prag.

Gras halm verwaai
plat in Vrystaat sand
groei ń groen
spriet.

Gesig verformmel
stel ń wrange beeld
verberg
genade oë.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 224
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale