Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Lekker Vry

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 21 Maart 2020 Aantal woorde: 34 36 Kere gelees 1

die siel en wese
wil
vlieg in suiwer ruimte.

ongebind aan
nou-nou
wêreld
om werklik
lekker te wees.

stamp weg
soos donderweer
die noodgevaar en vuil
en meet niks
om lig te ervaar.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale