Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: leierskap

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 7 Augustus 2020 Aantal woorde: 66 74 Kere gelees 5

sterk en vors staan die leier
sterk van inbors en integriteit
sy stem nooit onnodig luid of orig
woorde eerlik bedink en geloofbaar
sterk en beslis is sy besluitneming
lei hy van voor af en altyd gerig
foute kan hy maak as mens
maar nederig genoeg is hy
om dit persoonlik te erken
wie is hierdie leier dan
dit kan jy of jy wees

©Teárlach




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    10 Augustus 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 931
Kommentaar telling: 129

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 25 gaste aanlyn

Bydrae Totale