Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Woordsmous se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Anton

Van

Bosch

Geslag

Manlik

INK naam

Woordsmous

Biografie

Ek is ‘n gebore Boerseun uit die ou Wes-Transvaal. Alhoewel ek die afgelope twaalf jaar in Ierland woon is ek steeds in murg en been en bloed ‘n Afrikaner. Weens die liefde vir my taal het ek die pen opgeneem en dig hoofsaaklik in my Afrikaans.
Ek is maar ‘n groentjie in die digwêreld, het nog nooit ‘n bundel gepubliseer nie, maar my passie vir Afrikaans sal sorg dat ek die pen nie weer neerlê voor ek my kop in finale rus neerlê nie.

So, tot dan smous ek maar met my woorde…

Verjaarsdag

1963-08-12