Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Woordsmous se profiel

  • Hierdie mense is nou ‘n ware verhaal.
    Ek onthou my eerste motorkar: ‘n witgeplakte roes besmeerde Opel kadett 1985 model, hy was nou nie ‘n Ferrari nie maar jinne as hy maar was sou ek nie nou die verhaal skryf.
    Ek[…]

  • Daar is ‘n duisend hande
    wat aan jou wil vat, grypend
    hul lip-lek-lekker
    om jou té terg
    hul pik-pik-prikkelproe-
    soos jong meisies,
    wat giggel op die strand:

    Sien daar begin als weer
    die ‘i[…]

  • Anze commented on the post, Die oseaan 1 dag, 9 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Al die dwelm verwante misdaad sal verminder ja dit is waar en ‘n mens moet na die voor en nadele kyk in konteks met dwelms en verslaafdes, maar in Nederland het hul dwelm verbruikers in ‘n jong ouderdom met 90%[…]

  • Bedoel jy i.v.m bv kwintet, sestet en kwatryne? as wel so dan het ek geen spesifieke vaste vers vorm vir die gedig gekies nie, ek het net begin skryf en die gedig laat besluit (in n mate) soms voel ek ‘n gedig of[…]

  • Hi Koos, Abissaal=diep water/abyss ek verstaan nie heeltemal jou tweede vraag met i.v.m. die breek van vers reels, miskien as jy kan dit uitlig na wat jy bedoel sal ek jou kan antwoord, maar dankie ok vir die saamlees.

  • Jy gooi jouself die diepwater in
    en jy vra my dan,
    om te swem, tot waar ek
    in jou verdrink
    en jou oë diamante word
    wat my verblind
    Maar ek het nie die kaart vir hierdie reis,
    maar net die wind
    en die wind bly[…]

  • Ek vang jou ‘n pouveer vandag
    onder donkergrys hemeltrane
    waar ons agter baksteenmure
    die ure verruil wyl ons,
    ons name op die gekondenseerde ruit graveer
    Ek vang jou ‘n droom vannag
    waar ons al ‘n duisend jaar[…]

  • Daar iewers het ek my Rembrandt vergeet
    sy bloed pers nog druppel-drip uit my hart,
    en ‘n akrielreuk wat my verlange verhard-
    daar iewers het ek my Dali vergeet
    oor ‘n geruite vloer, tamboer dit my,
    wyl ‘n pappe[…]

  • Tearlach commented on the post, reis en rys 5 dae, 12 ure gelede

    baie dankie Koos en Andries, ek waardeer elke opmerking en aanbeveling. Ja kan ons maar elkeen net die moeite doen om by die 10% uit te kom om mekaar te leer ken en te help. Hierdie blad kan soveel beteken! Ek sal[…]

  • die wind strooi
    sandkorrels soos rys
    oor my duin en verberg
    die spore van gister
    sonstrale droog
    klam dou van laasnag
    wat oor my kar lê en blink
    dit glinster en verdwyn
    op my bord
    lê daar bed van rys
    skaap en t[…]

  • Goed gedoen Andries ek hou van die verband tussen die snelweg en die dood.

  • Tearlach en Profiel foto van MiekieMiekie is nou vriende 1 week gelede

  • Anze commented on the post, 4 uur op die snelweg 1 week gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Tearlach wrote a new post, aanbod 1 week gelede

    koue vlieswolke
    trek oor my duin
    vul die uitspansel
    in skakerings
    van grys
    meeue skril
    duik en styg op
    om mossel skulpe
    te laat breek
    en te eet
    oor die eter
    kras geluide grof
    meer as genoeg stof
    oor-aanbod[…]

  • Anze commented on the post, jy en ek 1 week gelede

    Charles die maand projek is KLANKNABOOTSING.

  • jy en ek
    speel wie
    is my gek
    heel tyd ja
    gekibbel so
    in gekabbel
    troebel raak
    wie is dan ek
    wie is my gek
    wie sal weet
    jy en ek
    die gek
    ©Teárlach

  • GEDIGTE:
    GOUD:
    WENNER: NO. 8 Carma Shaw met Enkeling in vlug
    2DE PLEK: NO. 15 Carma Shaw met Godverlate
    3DE PLEK: NO. 7 & 9 –Caren Kearly met Woestyngebed EN Anzé Bezuidenhout met Ingeperkte dr[…]

  • Beste INKers

    Hierdie maand gaan ons onomatopee (klanknabootsing) in die projek ondersoek en gebruik.

    Gedigte:
    Skryf ‘n gedig, in nie meer as 12 reëls nie.
    Maak gebruik van onomatopee daarin. Die[…]

  • Tearlach wrote a new post, skat 1 week, 1 dag gelede

    drie eeue gelede
    het daar spore gelê
    oor my duin
    spore van
    eerste
    europeër
    wat voet aan wal
    gesit het om
    water te
    soek
    sy
    spore
    lê verberg
    onder tonne skulpe
    wat dit bewaar
    vir iemand
    soos ek
    wat dit ka[…]

  • Laai meer