Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Viooltjie se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Carma

Van

Shaw

Geslag

Vroulik

INK naam

Viooltjie

Biografie

Ek skryf grotendeels gedigte vir ontspanning. Ek skryf graag oor die natuur, mense en hul stories en plekke wat ek besoek het. Ek doen dikwels ‘n bietjie navorsing oor ‘n onderwerp voor ek skryf, want ek geniet dit om te leer. Ek hoop altyd om darem ‘n emosie of twee wakker te maak met dit wat ek te sê het, en dat julle lekker saam sal lees 🙂

Verjaarsdag

1960-09-26