Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Basiese Profiel

Eerste naam

Thomas

Van

Egerton

Geslag

Manlik

INK naam

Toom

Biografie

Wat ek weet, of meen dat ek weet, het ek onder meer op praktiese manier in die klaskamer geleer – aan en van die kinders – ook my belewenisse van konferensies en kongresse, dagblaaie, biertjies op die stoep en die gans normale daaglikse waansin. Byna vyftig jare woon ek al in Duitsland; eindelik kan gestolde gedagtes, verflenterde notatjies nou uit hul winterslaap wagword. My uitgangspunt is dat die woorde lekker moet proe, glad oor die tong moet rol. Alles wat ek skryf is outobiografies – ek het nie die geld vir die prokureur nie.

Verjaarsdag

1938-02-04