Jongste aktiwiteit:

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van Toom

    Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

    SWART en WIT – KOFFIE of TEE
    In Oosterryk kry mens nêrens in ‘n kafee of restourant koffie (Caffee) nie.
    Dis waar! Oral kan jy Cappucino, Espresso (sonder x), Macciato, Latte, ‘n großer Braune (groot bruine)[…]

    SWART en WIT, TEE of KOFFIE*

    SWART en WIT – KOFFIE of TEE In Oosterryk kry mens nêrens in ‘n kafee of restourant koffie (Caffee) nie. Dis waar! Oral kan jy Cappucino, Espresso (sonder x), Macciato, Latte, ‘n großer Braune (groot bruine), ‘n Vierspänner en wie-weet-watse-ander-soorte...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Toom

    Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Beste Liewes, liewe Bestes,
    ek hoop en wens dat dit julle goed gaan.

    Hier lees en hoor ons so min van die buiteŵereld want ons eie (self-gebakte) probleme is so groot. Maar as ek bietjie gaan googel, kry ek[…]

    Ons Omgang met die Wêreldwye Pes

    Beste Liewes, liewe Bestes, ek hoop en wens dat dit julle goed gaan. Hier lees en hoor ons so min van die buiteŵereld want ons eie (self-gebakte) probleme is so groot. Maar as ek bietjie gaan googel, kry ek die malste...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Toom

    Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Hierdie flentertjie het ek seke al tien jare gelede op wyle WOES geplaa.
    Miskien is dit interessant om te lees HOE VOEL mens na so Ün lang afwesenheid as jy weer huistoe kom.

    Ek was tweekeer in my[…]

    TOERIS IN MY EIE LAND

    Hierdie flentertjie het ek seke al tien jare gelede op wyle WOES geplaa. Miskien is dit interessant om te lees HOE VOEL mens na so Ün lang afwesenheid as jy weer huistoe kom. Ek was tweekeer in my „tuisland”: Agt...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Toom

    Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

    SNEEU OP MY AKKER

    Dis natuurlik nie my akker nie; dis die akker op die grond van ons buurdorp, agter die grens tussen ons en die buurdorpie („Dorf” = gehuggie). Daar boer een van die grootste varkboere in Noo[…]

    SNEEU OP MY AKKER

    SNEEU OP MY AKKER Dis natuurlik nie my akker nie; dis die akker op die grond van ons buurdorp, agter die grens tussen ons en die buurdorpie („Dorf” = gehuggie). Daar boer een van die grootste varkboere in Noord-Duitsland. Al...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Toom

    Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

     
    IMMUNITEIT en KWARANTYN
    Deel 3
    Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is? Wat gaan oorbly? Sewe, miskien ses miljiard mense met vrolike gemoed wat optimisties in d[…]

    IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3

      IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3 Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is? Wat gaan oorbly? Sewe, miskien ses miljiard mense met vrolike gemoed wat optimisties in die toekoms kyk? ‘m Wêreld met drie of vier...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Laai meer plasings
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Toom het ‘n nuwe publikasie gemaak