Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • Voetnotas in die teks:

    1) „Die Kersgeskenk,” en „Die Keiser en die Appel”
    2) Jane Austin: „Emma;” Joan Aiken: „Jane Fairfax”

    Ekskuus vur die uitlating.
    GvT

  • J Y M O E T W E E T W A T J Y D O E N !
    Oproep aan ‘n Verantwoordelike
    Jy moet wéét wat jy doen!! Ja, jy!
    Jou navolger gaan
    ° tydens die swangerskap van sy moeder in die disko saamgejol het,
    ° in sy[…]

  • NAAIN-ELEWWEN
    Duitsland het ook sy naain-elewwen!
    Ja, nie net eenmaal nie , maar tweekeer. Twee naain-elewwens!
    Altwee op dieselfde dag, die neënde elfde.
    Die eerste, die treurige is die dag van die brandende[…]

  • Was dit, PLAGIAAT?
    Hoe kom mens aan die idees wat jy kry? Aan die temas wat jou beweeg? Aan die goeters wat jy wil skryf?
    In ‘n vorige artikel het ek daarop ingegaan: „WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM?” (Op i[…]

  • MONSIEUR LAZHAR, die film
    Op ‘n Donderdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan haar blou serp op. In die hoofstad van Quebec, Montreal (sê ,Mong-reál’ of,Mô-r[…]

  • Toom commented on the post, Onverwagte besoeker 1 jaar gelede

    Baie mooi!
    Lekker voorgesmaak vir ‘n interessante verhaal.
    Kom nou, ons wag in spanning. Hoe loop dit verder?
    GvT

  • Gert en Profiel foto van ToomToom is nou vriende 1 jaar gelede

  • Toom commented on the post, Digterskleure 1 jaar gelede

    Baie mooi!
    Eindelik ‘n gedig wat ek kan lees, met ordentlike spelling en grammatiek,
    rym en metriek.
    Jy hoef jou waarlik nie te skaam vir korrekte kommas, punte en
    groot- en kleinletters nie.
    Dit verhef jou[…]

  • Welkom in die klub van afgebreekte vingertoppe, ore . . . en stalagtiete.
    Ek ken hom, daai ys(ter)man.
    Nie treurig wees nie; gou genoeg kom (julle) lente.
    Ek kruip onwillekeurig in die winter in! Oe-aaah!
    GvT

  • Vonnie en Profiel foto van ToomToom is nou vriende 1 jaar gelede

  • ARJUNA
    Drie koningskinders staan op ‘n ry langsmekaar. Hulle ontvang ‘n les in die heilige kuns van pyl-en-boog-skiet. Die grootmeester het hulle al gewys hoe om regtig te staan en hoe om die boog met uitgestrekte[…]