-
Toom wrote a new post, TOERIS IN MY EIE LAND 1 maand gelede
Hierdie flentertjie het ek seke al tien jare gelede op wyle WOES geplaa.
Miskien is dit interessant om te lees HOE VOEL mens na so Ün lang afwesenheid as jy weer huistoe kom.Ek was tweekeer in my[…]
-
Toom wrote a new post, SNEEU OP MY AKKER 1 maand gelede
SNEEU OP MY AKKER
Dis natuurlik nie my akker nie; dis die akker op die grond van ons buurdorp, agter die grens tussen ons en die buurdorpie („Dorf” = gehuggie). Daar boer een van die grootste varkboere in Noo[…]
-
Toom wrote a new post, IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3 7 maande, 2 weke gelede
IMMUNITEIT en KWARANTYN
Deel 3
Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is? Wat gaan oorbly? Sewe, miskien ses miljiard mense met vrolike gemoed wat optimisties in d[…] -
Toom wrote a new post, IMMUNITEIT EN KWARANTYN, Deel 2 9 maande gelede
IMMUNITEIT EN KWARANTYN
Deel 2
En nou die ergste, die psigiese kwaal, die siel se ontwrigting wat kom weens die ingeslötenheid, die afgegeskeidenheid by massa-kwarantyn. „Mamma, war kan ons doe-oen?” Die ergs[…] -
Toom wrote a new post, IMMUNITEIT EN KWARANTYN, Deel 1 9 maande gelede
IMMUNITEIT en KWARANTYN
Deel 1
Tussen al die — meestal skrikwekkende – meldings oor die virus wat ons in die jongste tyd bereik, is eme wat my interreseer, wat belangrik is, maar waarvan ek veel te min lees of[…] -
Toom wrote a new post, Kraanvoëls op MY AKKER 11 maande, 2 weke gelede
Nou die aand het ek die eerste „Hoep!”-tone van trekvoëls oor my kop gehoor
Dit was reeds donker en, tussen die kaal boomtakke, kon ek nie uitmaak
watter soort voëls dit was nie. Hul roep kon ek ook nie vasst[…] -
Toom commented on the post, KWARANTYN BLY KWARANTYN, VRYWILLIG OF NIE 11 maande, 3 weke gelede
Baie waar!
En baie dankie daarvoor.
GvT -
Toom wrote a new post, MY AKKER 1 jaar gelede
MY AKKER
Ons huis is T-vormig. Die „langhuis” is ‘n ou veldskuur uit vorige eeue: Dit staan buite die oorsproinklike dorpie aan die grens van die buurgemeente en is om- en uitgebou, toe Bismark in die ses[…] -
Toom commented on the post, Limeriek twee 1 jaar gelede
Har, jar,
Der arme nar!
Mooi. Dankie.
GvT -
Toom commented on the post, Uitnodiging na Reënboog en Reën se troue (Brons) 1 jaar, 1 maand gelede
Mooi, eenvoudig mooi.
Broeder Eugene oftenie.
(Hy sal dit mos seEn, mens!)
GvT -
Toom commented on the post, En nog 'n stukkie bog ©Eduard Smith 1 jaar, 1 maand gelede
Tja, dit bly hy: Joune.
(En ook myne.)
En as joune en myne nie altyd ooreenstem nie,
dan bly dit elkgeval ons s’n.
(Hopelik nie onsin nie!)
GvT -
Toom commented on the post, NAAIN-ELEWWEN 1 jaar, 1 maand gelede
Ekskuus alweer, mense!
Die nag van die brandende sinagogas was natuurlik
die ,Pogromnacht’ (pogromnag)
nie soos ek dit geskryf het nie.
GvT -
Toom commented on the post, FILMS UIT SUID-AFRIKA 1 jaar, 1 maand gelede
Ag, die vergeterige ou Tioom!
Hoe kan ek vergeet van die tweedelige „Die Götter müssen verrückt sein”, „Die gode moet mal wees” met die San-mannetjie en sy kinders in die Namib êrens. Met die cola-bottel[…]
-
Toom commented on the post, In die storm van kritiek 1 jaar, 2 maande gelede
Dag-ook Helena,
,beroeps’-skrywers het al oor die jaartiendes / dekades ‘n klouseltjie in die geregs-tegniese afdeling vóór die eintlike boek eers begin (daar waar die uitgewer, drukjaar usw opgeteken is – w[…] -
Toom commented on the post, WAARHEID. 1 jaar, 2 maande gelede
,Die waarheid oor die waarheid is, as jy eers die waarheid ken word jy tot verantwoording gehou.’
En DÍS die waarheid! Anders is dit alternatiewe feite.
Baie, baie dankie.
GvT -
Toom commented on the post, KERSWENS VIR JOU 1 jaar, 2 maande gelede
Bokkie gaan dit beslis met vreugde hoor.
En dis my wens vir jou ook, liewe LIsa.
Voorspoed is nie net monetêre rykdom nie, maar sielsrus.
Laat dit jou laaf soos regen op die dorre akker.
GvT -
Toom commented on the post, Die haakdoring-haarborsel voorval. 1 jaar, 2 maande gelede
Baie, baie mooi!
Dankie vir die hoogpedagogiese aanwysing in tieneropvoeding. (Of volwasseneöpvoeding?)
Sal weet hoe om met sulke probleme om te gaan, as en wanneer dit weer sou voorkom. Dank jou duidelike[…] -
Benadelle en
Toom is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
Toom wrote a new post, Resensie: DIE BEWAPENDE MAN 1 jaar, 3 maande gelede
DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede
Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogsretoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe[…] -
Toom commented on the post, AREND OF KALKOEN? 1 jaar, 3 maande gelede
Welkom in die klub!
GvT - Laai meer