Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Theuns se profiel

  • Anze en Profiel foto van TheunsTheuns is nou vriende 1 week, 4 dae gelede

  • Theuns pos n nuwe plasing 2 maande gelede

    Die sinkdak.

    Met jou sagte kyk en warm glimlag het jy aan my hart geraak
    Jou asem in my nek het my hartklop warm gemaak
    Jou woorde het aan my gedagtes sag lewe gebring
    Soos reën wat op n sinkdak sing

    Jy is die hitte van my asem teen jou venster in die nag
    Jy is die ritme van my glimlag

    Jy is die klop aan my hart se deur
    Jy is die pleister vir…[Lees meer]

  • Theuns pos n nuwe plasing 2 maande gelede

    Droogte.

    My woorde is droog, maar my gedagtes dwaal oral heen
    Ek wag dat dit in my hart bietjie begin reën
    Ek soek net iets kleins om in ‘n groot oomblik te kan sê
    Ek wil graag jou vlerke, gevou om my lyf hê

    Droë woorde wat aan my nat lippe klou
    My oë wat elke beweging van jou lyf dophou

    My hart wat fluister en vir my lieg
    Jou oë wat my terg…[Lees meer]

  • Theuns pos n nuwe plasing 2 maande gelede

    Die bril.

    Ek bedel ‘n bril om beter te kan sien my lief
    Ek vra mooi, ek vra klein asseblief?
    Ek wil die woorde in jou hart beter lees
    Ek wil van jou lippe se boodskap seker wees

    Duidelik wil ek die nektaar op jou lippe aanskou
    Tergend wil ek jou oë dophou

    Mooi en sag wil ek in jou hart kyk
    Kyk, hoe ‘n engel van binne lyk
    Ek bedel en soek vir…[Lees meer]

  • Theuns pos n nuwe plasing 2 maande gelede

    Onthou.

    Gister het my gedagtes in jou hart geslaap
    Sag het jou vingers aan my wang geraak
    Stil was my stem en hard was my hart se klop
    Stadig het my heimwee by jou gestop

    Onthou jy gister onder die doringboom?
    Onthou jy die stort se stoom?

    Dink jy nog aan daardie verdwaalde kyk?
    Deur my oë wat jy vandag heel anders leik
    Vandag verlang ek meer…[Lees meer]

  • Theuns het n geregistreerde lid geword 2 maande gelede