Basiese Profiel
Eerste naam | |
Van | |
Geslag | |
INK naam | Tharina Schnetler |
Biografie | Huisvrou en Ouma. LIEF vir God, my gesin, oumense, kinders, diere, buite wees, die bos en die see. Ek luister heeldag musiek en doen graag naaldwerk en hou van bak en brou. Vriendskappe is kosbaar en ek troetel dit. Meeste van my vriende kom nog uit kinderjare saam. |
Verjaarsdag | 1964-03-24 |