Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • (Woordtelling: 1052)

    Ek glo vas dinge (goed of sleg) gebeur altyd in drieë. Dis nie dat ek ‘n bygelowige persoon is nie, geensins nie, maar vandat ek kan onthou is dit asof ek altyd wag vir daardie derde ding om[…]

  • Sjoe!

  • Taai commented on the post, TRONKBEWONERS 4 maande, 1 week gelede

    Pragtig!

  • (Cantena Rondo)
    In laaste strale van die dag
    verrys ‘n skel geskree van ‘n tarentaal
    sag in die agtergrond vertel ‘n paddakoor hul verhaal
    in laaste strale van die dag
    verrys ‘n skel geskree van ‘n tarentaal[…]

  • Woordtelling: 349 woorde
    “Wat nou? Wat het jy aangevang?”
    “Wie sê ek het iets aangevang, Gert? Mmmm?” Otto neem plaas agter sy lessenaar, vou die dossier voor hom oop en laat sy oë vlugtig oor die inhoud gly.
    “Man[…]

  • Moenie huil nie my kind
    want nou is ek vry
    van hierdie aardse bande en pyn
    maar glimlag eerder omdat ek gelewe het
    moenie huil nie my kind
    my lewe was elke liewe oomblik vol
    gevul met liefde, vriende en ’n g[…]

  • Amazon en Profiel foto van TaaiTaai is nou vriende 7 maande gelede

  • As die wêreld kom
    en hy tol my op
    tyd se woeste wysers rond
    vasgevang in die dag
    jaag my denke snags rond
    verlore in mallemeule dag
    wie sal my help
    wie sal meevoel
    wie sal tyd se wysers vashou
    die son het[…]

  • My geloofsboom weerkaats
    singend ’n aria van bloue baldakyn
    stoot knoetserige vingers diep
    in bladaarde se neurie
    wyl groen dansende blare
    dor geloofsboom verkoelend uitklouter.
    © Taai Bonthuys

  • Taai commented on the post, Diep ankers 10 maande gelede

    Goed gepen.

  • Taai commented on the post, Lewe Herhaal 10 maande gelede

    Ek hou van hierdie gedig.

  • Taai wrote a new post, Die oseaan 10 maande gelede

    Joviaal baljaar skepe waaghalsig
    op kaalrug van wit skuimperde
    sjooesp, sjooesp, sjooesp
    openbaar hul van hul vaart
    tartend lag ’n seemeeu kakelbont
    kir, kir, kir, kir, kir, kir
    swewend op kielie van wind
    treiter h[…]

  • Taai wrote a new post, Droogte 10 maande gelede

    Dorstig reik aarde hemelhoog
    helder skyn son gaapwekkend neer
    in dof-groen houtlywe se vingerpunte
    sing geveerdes troosteloos en hartseer
    geen hoop is gou in sig nie
    om dag mee blink te smeer
    asgrys versteen ons[…]

  • Taai commented on the post, Sonneblomtyd 10 maande gelede

    Jy kan my uitdaag tot dieselfde onderneming. Ek sal dan ook onderneem om kommentaar te lewer op gedigte.

  • Ek was te jonk
    toe almal met opgehoue asem
    jou geboorte in spanning
    vasgenael tyd afgetel het
    jou fanfare dag het toe aangebreek
    met kort asemteue jou lewe begin
    gou het jy stil jou babaskoene ontgroei
    om diep[…]

  • Sag soen reën dorre aarde
    vanuit kors bars sonneblomme juigend
    groen reikend na bloue hemelruim
    bot geel glimlagte wat verbly
    gehoorsaam volg aanbidders vuurbal getrou
    tot dorstyd aanbreek vir hul.
    © Taai Bonthuys

  • Ons het ’n aasvoëljaar belewe, waar ander ons bene probeer skoon eet het. Maar … tog was hierdie jaar ook gevul met goue sonskyndae wat tussen ons beendere deurgeskyn het om vir ons die mooi van die lewe te wys.[…]

  • Sjuut! … volg my stilletjies
    kom saggies op jul toontjies
    ons gaan vanaand gou loer
    waar feëtjies, hul danse uitvoer

    kyk … daar skyn ’n floue lig
    hul dans by ons waterkuil met sterlig
    sjuutjies op jul to[…]

  • Pastiche
    (met apologie aan Eugene Marais se ‘Is daar nog trane’)
    Speel jy met my blikaspaai
    winkend deur goue rooidag gety
    borrelend vanuit diepe maag gekraai
    koekeloer lag vir my
    koekeloer lag vir my?
    op sko[…]

  • Met gehunkerde oë
    hou grootjies die ingang dop
    afwagting kom kuier diep
    in hul harte soos van ouds
    maar tyd stap stadig aan
    met geen geliefdes in sig
    dan doen teleurstelling skielik
    ’n vreugdevolle dans
    vat pos en[…]

  • Laai meer