Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Marlene Erasmus se profiel

  • my duin het vanoggend ‘n raampie
    wolkies fyn en donsig vliet verby
    suid-ooster waai dit in flarde
    suis om hoeke en skrewe
    in treurige melodie
    soos pêrels
    wat om sy nek hang
    stoot die see sy golwe
    in weerbarstige st[…]

  • .
    om die sonstrale
    te sien oopvou met dagbreek
    oor die diep blou baai en see
    is vir my as ouer mens
    soos die eerste
    oopvou van ‘n verjaarsdag geskenk
    vir ‘n kleuter, met verwagtende ogies
    wat angstig wag om te sie[…]

  • Onder die glanslig van ‘n sekelmaan
    het jy ewige trou aan my beloof.
    Jou aanraking het my stomgeslaan
    terwyl jou mond my van my hart beroof.
    Met jou lippe wat my gevange hou
    het jy my na ‘n lushof van passie[…]

  • Warm toegewoel
    op ’n laslappiestoel
    het ek deur geslote luike
    (deur mistige koue)
    wat my wou-wou omvou
    na die flambojant gestaar
    wat sy takke daarbuite
    so ietwat astrant
    teen my skoon ruite skraap;
    terwyl dit op d[…]

  • Ek was daar, Pa,
    lank voor die blomme
    langs jou bed verwelk het.
    In die swygsame kamer
    waar jy en Mamma
    vir soveel jare
    soveel nagte om gesels het –
    die kamer waar doodse stilte
    binnekort weer
    die laaste sê sou hê[…]

  • In die eklektiese denke
    van die kunstenaar
    ‒ kluisenaar ‒
    skrywer en musikant
    wat óók kan sien
    wat die skare sien;
    dieselfde deuntjies
    oor en oor hoor
    en tog anders
    ‒ eksentriek ‒
    artistiese integrite[…]

  • die lewe skuif
    soos wolkies oor my duin
    die tyd van liefde en ontdekking
    kom weer nader vir die jeug
    wanneer hul loslit kom
    om lywe nat te maak
    in die grote see
    deesdae is liefde
    soos ‘n magneet met pole
    wat soms l[…]

  • Anze commented on the post, Disa blom 3 dae, 17 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • om taktvolle besluite te kan neem
    is nie altyd so maklik nie
    mens se emosies
    kan jou soms
    in die steek
    laat
    my duin lê stil en bak in warm son
    soms oorweldig die wind
    my hele siel se rus
    met[…]

  • Dit is ‘n bedrywige dag op oom Sampie se plaas, vandag is die groot dag waaroor hy al soveel jare droom. Hy trou vandag met tannie Cotie van Hexsrivier vallei se kontrei. Vandat hy ‘n seun was het hy al probeer om[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • Daar is ʼn liedjie
    wat mense steeds wil hoor
    die oer oue note
    wat vir eeue
    die mensdom bekoor
    sal hul na luister
    oor en oor

    die instrument
    ʼn Skeppingswerk
    immer nuut
    met ʼn suiwerheid van noot

    eers wo[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • die see lê soos ‘n spieël
    my duin net ‘n kolletjie op die lang wit strand
    oral is die kuslyn nou omsoom met helder groen fynbos
    in die holtes verf blomme steeds die doek in kleure
    soos nag en dag verander die seiso[…]

  • Tearlach wrote a new post, fobie 5 dae, 18 ure gelede

    .
    koue lug vertrek die gesig
    dit verwring jou vel in plooie
    bloed vloei na jou gesig om te red
    jou spiere begin ruk en bewe
    jou hart wil vinniger klop
    .
    so maak vrees met jou
    dit konsentreer jou denke
    jou liggaam[…]

  • my duin lê stil
    asof gister verstar het
    in dowwe speel-weer beelde
    gister se seer wil-wil net herleef
    die rowe is skaars droog gewaai
    hier en daar is dit nog pynlik
    wat deurbreek in steke
    my siel roep stil
    oor die[…]

  • Anze commented on the post, Disa – blom 1 week gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • Palet wrote a new post, Disa – blom 1 week gelede

    Dit is ‘n bedrywige dag op oom Sampie se plaas, vandag is die groot dag waaroor hy al soveel jare droom. Hy trou vandag met tannie Cotie van Hexsrivier vallei se kontrei. Vandat hy ‘n seun was het hy al probeer om[…]

  • Tearlach wrote a new post, onrus 1 week gelede

    die onrus sit in ‘n frons
    oor haar mooi gesiggie
    winde verander en ruk
    en pluk daagliks sterker
    gedagtes in duister gegiet
    ure en dae in niks vervliet
    broei die onvervulde droom
    knaend aan haar hart-soom
    moeilik i[…]

  • Anze en Profiel foto van zankie60zankie60 is nou vriende 1 week gelede

  • Laai meer