Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Susan Maré se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Susan

Van

Maré

Geslag

Vroulik

INK naam

Susan Maré

Biografie

Neutedop
Eerste loopbaan: Musiekonderwys. Klavier, Pyporrel. Verskeie skole.
Tweede loopbaan: Joernalistiek. Redakteur van Vrystaat, Oos-Vrystaatse gemeenskapskoerant (Volksblad-groep).
Tussen-in: Pro Arte Produksies. Konserte. Orrelis. Vryskutskrywer: artikels en rubrieke in verskeie koerante en tydskrifte, proefleser, redigeerder. Publiseer boek: Sandsteenpraatjies.
Derde loopbaan: Hoof van Bethlehem Private Music School, vryskutskrywer, vryskutjoernalistiek, pyporrelis, musiekonderrig, herskrywer van Fouriesburg en sy mense in die Brandwaterkom, 1840-2019 vir Adinie Scheepers (89).
Ensovoorts.