Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Ronel Janse van Vuuren se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Ronel

Van

Janse van Vuuren

Geslag

Vroulik

INK naam

Ronel Janse van Vuuren

Biografie

Bekroonde Donker Fantasie skrywer Ronel Janse van Vuuren skryf oor gatskop heldinne, die dualiteit van menswees en is mal daaroor om volkskunde te gebruik om haar punt oor te dra.

Sy is ‘n Rottweiler tropleier, hoender wrangler en perdekneg.

Al haar boeke is te koop van meeste aanlyn winkels.

In 2016 EN 2018 was sy Verhaalskrywer van die jaar hier op INK.
Sy kan gevolg word op Twitter @miladyronel en op haar webtuiste https://www.ronelthemythmaker.com.

Verjaarsdag

1988-06-13