Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Renier du Toit se profiel

  • in ‘n saal by queen vic binne die goudstad
    by die maanlig skuins deur ‘n ruit
    kom ‘n snik uit ‘n kot deur die stilte wat
    ‘n tiet soek om aan vas te byt
    die bouer het aandeel toe hy ‘n steen kom lê
    in die oudste v[…]

  • in my dag van oorsprong
    met moederbors gesus
    toe die somerson in sy skoot val
    was hy aldeur daar in rus
    nog kind pyl ons bult-af
    op die kaskar baan
    en saam dan moeg tuis
    by die hang van n maan
    op staalos se rug[…]

  • vir iemand
    toe hy
    nimmer meer kon wag
    in lee skoot van vaderhuis
    was stilte deur gebed gesny
    en skelm fluister iewers
    wie was hy
    strak gelaat sy wederhelf en saad
    in vrede nagelaat
    toe ysterperd pad verlaat
    lewe[…]

  • van oral en oudsher kom hul om hier te verdwaal
    met gesogte bakens soos die saint paul se katedraal
    haar polsslag n geelvlam van avontuur
    min kan vergelyk met dié argitektuur
    haar oog is verleidend, haar kurwes[…]

  • benoud vou die skag se mure my weer toe
    ingesluk, alleen, vergeet en halfdood
    dis stil…
    in adamsgewaad gedoop, versuip in see van sonde, ek hyg na asem
    nat koue sny tot die been, hierdie donker graf stink[…]

  • vir sanet, my vrou
    my emmer met gate, gestop met jou
    van saamspeel en lag tot om klippe te kou
    my blydskap, my vrede my aanhou met rede
    dankie Pappa vir die vrug van al my gebede
    letsels geploeg is daar diep in my[…]

  • Renier du Toit het n geregistreerde lid geword 3 maande, 3 weke gelede