Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Remona Voges

Biografie

Remona Voges is in Kaapstad gebore en getoë. Sy het gedurende die eerste semester van 2015 die buitelandse komponent van haar meestersgraad aan die Universiteit van Leiden in Nederland voltooi en in 2016 haar verhandeling met lof in Suid-Afrika onder leiding van Louise Viljoen afgehandel. Die titel daarvan is: “Die hantering van die begrip interverbondenheid in Antjie Krog se bundel Mede-wete (2014)”. Sy het hiervoor die Marius Jooste-prys vir die Beste Meesterstudent van 2016 ontvang. Sy het onlangs haar debuut as digter in Nuwe Stemme 6 (2017) gemaak en lees gereeld by literêre en kunstefeeste voor. Sy het onlangs by die LitNet-redaksiespan aangesluit as ’n assistent-inhoudsbestuurder.

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed